Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:5 Die Boodskap (DB)

Die Here wat groot en magtig is, sê: Ek is jou vyand, Nineve! ’n Mens verneder iemand as jy sy klere uittrek en hom kaal voor mense laat staan. Ek sal dit ook met jou doen. Ek sal jou in die oë van die wêreld verneder deur jou swak te laat lyk.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:5 in konteks