Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:3 Die Boodskap (DB)

Verder sien ’n mens perderuiters wat aangejaag kom, swaarde wat blink en spiese wat blits in die son. Daar is baie slagoffers van die geveg. Die dooies lê opgehoop, die lyke is te veel om te tel. Mense val oor al die lyke wat rondlê.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:3 in konteks