Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:15 Die Boodskap (DB)

Maar eintlik sal dit nie veel help om al hierdie dinge reg te kry nie. Selfs daar waar julle dink julle is veilig, sal julle doodbrand of in die geveg sterf. Soos sprinkane landerye eet dat daar niks oorbly nie, so sal die vyand met julle klaarspeel. Dit sal julle nie eens help dat julle baie mense is nie.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:15 in konteks