Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:14 Die Boodskap (DB)

Maak julle reg, die vyand gaan die stad omsingel! Sorg dat daar genoeg water opgegaar is en maak julle verdedigingsplekke nog sterker. Maak stene van klei wat goed gebrei is. Julle moet ook julle stukkende stadsmuur regmaak.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:14 in konteks