Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:16 Die Boodskap (DB)

Die handelaars wat met julle besigheid doen, is so baie soos die sterre in die hemel, maar dit sal julle nie regtig help nie. Soos sprinkane sak hulle toe en vat wat hulle kan kry. Maar as hulle klaar is, verdwyn hulle en laat niks agter wat vir ander mense goed is nie.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:16 in konteks