Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:13 Die Boodskap (DB)

Jou soldate sal ook nie dapper wees soos eintlik van hulle verwag word nie. Jou landsgrense sal wyd oop wees soos ’n hek wat afgebrand is. Jou vyande sal baie maklik daar kan inkom. Daar sal niks wees wat in hulle pad staan of hulle keer nie.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:13 in konteks