Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:12 Die Boodskap (DB)

Dit is maklik om ryp vye van ’n vyeboom af te skud en te eet. Net so maklik sal dit vir die vyand wees om Nineve se wegkruipplekke, wat veronderstel was om veilig te wees, in te neem.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:12 in konteks