Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:9 Die Boodskap (DB)

Julle jaag van die vroue van my volk uit hulle huise uit. Hulle het eintlik daardie huise so mooi na hulle smaak reggemaak. Deur dit te doen steel julle die kinders se reg om eendag te erf wat Ek vir hulle gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:9 in konteks