Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:8 Die Boodskap (DB)

Maar die Here sê party van julle wil nie hoor wat Hy sê nie. Omdat dit julle houding is, is julle my volk se vyande. Julle gryp sommer ’n mens wat kalm en rustig by julle verbyloop en skeur sy klere van sy lyf af.

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:8 in konteks