Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:10 Die Boodskap (DB)

Miga sê toe vir hulle: “Staan op, maak dat julle wegkom! Hier sal julle nie langer in vrede kan bly nie. Omdat julle ontrou aan die Here was, gaan hierdie plek so erg verwoes word dat dit nooit weer reggemaak sal kan word nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:10 in konteks