Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:7 Die Boodskap (DB)

Miga het toe gesê: “Sê my ’n bietjie, Israel, behoort julle nie te vra: ‘Is die Here ongeduldig?’ en: ‘Sal Hy regtig so iets doen?’ nie. Julle behoort te weet dat die Here goeie dinge te sê het vir mense wat lewe soos Hy wil hê hulle moet.

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:7 in konteks