Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:3 Die Boodskap (DB)

Omdat hierdie mense so maak, sê die Here: ‘Ek beplan iets waarvan julle niks gaan hou nie. Daar is nie ’n kans dat julle dit sal kan ontduik nie. Dit gaan ’n baie slegte ervaring vir julle wees. Daar sal niks van julle trots oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:3 in konteks