Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:2 Die Boodskap (DB)

As hulle ’n stuk grond wil hê, vat hulle dit doodeenvoudig. Hulle doen dieselfde met mense se huise. Hulle dink nie twee keer om iemand te bedrieg om sy huis in die hande te kry nie. Nie eens ’n mens se familie- of erfgrond is veilig nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:2 in konteks