Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:4 Die Boodskap (DB)

Dan sal mense met julle spot. Hulle sal ’n lied sing wat vertel hoe hopeloos dit met julle gaan. Dit klink so: Dit is verby met ons. Daar is niks van ons oor nie. Hy het ons land van ons af weggevat en vir ander mense gegee. Hy het ons grond verdeel onder mense wat ons verraai het.’

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:4 in konteks