Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:37 Die Boodskap (DB)

So moet dan gemaak word met die offer wat heeltemal verbrand word, met die offer wat uit die graan uit kom, die offer wat vir die sonde gebring word, die offer wat gebring word om vir die skuld van die oortreding reg te maak, die offers wat gebring word as iemand as dienaar aangestel word by die tent van ontmoeting, en met die offers wat mense bring om hulle positiewe gesindheid teenoor die Here te wys.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:37 in konteks