Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:36 Die Boodskap (DB)

Dit is ook die gedeelte van die offer wat die Here beveel het hulle moet kry van die dag dat Hy hulle uit die Israeliete gekies en laat aanstel het om Hom te dien. Dit is ’n reël wat altyd vas sal staan tot in die verre toekoms.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:36 in konteks