Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:38 Die Boodskap (DB)

Dit is ook die voorskrifte wat die Here vir Moses gegee het by die berg Sinai op die dag toe hy vir die Israeliete voorgeskryf het hoe hulle vir die Here in die Sinaiwoestyn moet offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:38 in konteks