Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:35 Die Boodskap (DB)

“Dit is die gedeelte van die offers vir die Here wat op die altaar verbrand word, wat aan Aäron en sy seuns behoort van die dag dat die Here hulle aangestel het om sy dienaars by die tent van ontmoeting te wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:35 in konteks