Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:8 Die Boodskap (DB)

Hy moet die twee duiwe vir die dienaar by die tent bring. Die dienaar offer die een wat vir die sonde is eerste. Hy draai sy nek om en knyp sy kop agter die nek af. Hy mag dit egter nie afskeur nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:8 in konteks