Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:7 Die Boodskap (DB)

“As iemand nie een van hierdie diere kan bekostig nie, mag hy twee tortelduiwe of twee jong duiwe vir die Here bring om vir sy skuld te betaal. Die een duif betaal vir sy sonde. Die ander een is ’n offer wat vir die Here verbrand word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:7 in konteks