Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:9 Die Boodskap (DB)

Die dienaar spat van die bloed van die duif teen die kant van die offerplek. Die bloed wat oor is, druk hy teen die voet van die altaar uit. Dit is dan ’n offer vir die sonde wat die persoon gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:9 in konteks