Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:6 Die Boodskap (DB)

Vir die oortreding wat hy begaan het, moet hy vir die Here iets bring om vir sy skuld te betaal. Vir sy sonde moet hy met ’n ooi uit sy kudde betaal, of met skape of met bokke. Die dienaar by die tent van ontmoeting sal met die dier vir sy sonde betaal en vir hom vergifnis vir sy sonde bring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:6 in konteks