Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:7 Die Boodskap (DB)

Iemand wat by die Here se tent werk, mag nie met ’n prostituut trou of met ’n vrou wat in die skande gekom het nie. Hy mag ook nie met ’n vrou trou wat van haar man geskei is nie. Hy moet afgesonder en aan sy God toegewy leef.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:7 in konteks