Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:6 Die Boodskap (DB)

Hulle moet heeltemal toegewyd wees aan hulle God en hulle moenie iets doen wat sy Naam oneer sal aandoen nie. Hulle moet op ’n manier leef wat wys dat hulle met alles aan die Here behoort. Dit is hulle werk om die offers vir die Here te bring en sy offerdiens by die tent aan die gang te hou.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:6 in konteks