Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:8 Die Boodskap (DB)

Omdat hy die een is wat die offer vir God bring, moet jy hom respekteer as een wat net vir God leef. Jy moet hom behandel as iemand wat aan God behoort. Ek, die Here, is die enigste God. Ek verbind julle aan My sodat julle aan niemand anders behoort nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:8 in konteks