Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:24 Die Boodskap (DB)

Ek het julle belowe dat julle die land sal besit. Ek self skenk dit aan julle dat dit julle besitting kan word. Dit is ’n land waarin daar meer as genoeg is van alles. Dit is ook Ek, die Here julle God, wat julle tussen al die nasies uitgesoek het om julle aan My te verbind.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:24 in konteks