Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:25 Die Boodskap (DB)

Julle moet ook onderskei tussen die diere wat aanvaarbaar is om te eet en dié wat nie reg is nie. Onderskei tussen die voëls wat vir My reg is en dié wat Ek nie wil hê julle moet eet nie. Julle moenie julleself afstootlik maak en gaan staan en eet van die diere of voëls of reptiele wat op die grond rondkruip wat Ek vir julle uitgewys het nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:25 in konteks