Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:2 Die Boodskap (DB)

Hy het sonder om jammer te wees die plek verwoes waar Jakob gebly het. Hy was woedend toe Hy die plek afgebreek het waar Juda gewoon het. Hy het die leiers op die grond gegooi. Hy het ’n einde gemaak aan hulle regering.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:2 in konteks