Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:3 Die Boodskap (DB)

Hy was rasend van woede toe Hy Israel se krag gebreek het. Toe die vyand kom, het Hy nie eens ’n hand uitgesteek om sy mense te help nie. Hy was soos vuur wat van alle kante af teen Jakob gebrand het.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:3 in konteks