Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:1 Die Boodskap (DB)

Ai tog! Die Here was so woedend. Hy het soos ’n donker wolk oor Sion gekom. Van bo uit die hemel uit het Hy die mooi stad van Israel in die grond in geboor. Toe Hy so kwaad geword het, het Hy weggegaan van die tempel af waar Hy altyd gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:1 in konteks