Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:15 Die Boodskap (DB)

Maar net soos die Here julle God elke goeie belofte wat Hy gemaak het, nagekom het, so seker sal Hy ook elke dreigement teen julle as julle ontrou is, laat waar word. As julle die rug vir Hom draai, sal daar nie een van julle in hierdie land oorbly wat Hy vir julle gegee het nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:15 in konteks