Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:16 Die Boodskap (DB)

As julle die Here julle God se ooreenkoms met julle verbreek deur ander gode te dien, sal Hy julle in sy woede straf. Dan sal dit nie lank wees nie, dan is daar nie meer een van julle oor in hierdie land wat Hy vir julle gegee het nie.”

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:16 in konteks