Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:14 Die Boodskap (DB)

“Ek gaan binnekort sterf soos enige ander mens. En julle weet baie goed dat die Here elke belofte wat Hy nog aan julle gemaak het, vervul het. Nie een van sy beloftes het onvervuld gebly nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:14 in konteks