Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:11 Die Boodskap (DB)

Terwyl die Amoriete langs die bergpas by Bet-Goron af vir die Israeliete gevlug het, het die Here groot haelstene uit die lug op hulle laat neerreën. Hierdie hael het aangehou tot by Aseka en meer van hulle doodgemaak as Israel se soldate.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:11 in konteks