Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:10 Die Boodskap (DB)

Toe die Amoriete die Israelitiese soldate sien, het die Here hulle paniekbevange gemaak. Die Israeliete het hulle daar by Gibeon verslaan. Toe hulle op die vlug slaan, het die Israeliete hulle agternagesit deur die bergpas by Bet-Goron en hulle bly uitroei tot by Aseka en Makkeda.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:10 in konteks