Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:16 Die Boodskap (DB)

Kry almal bymekaar. Maak hulle gereed vir ’n spesiale byeenkoms. Bring die oumense, die kinders en die babas. Selfs pasgetroude paartjies wat op wittebrood is, moet hierdie vergadering bywoon.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:16 in konteks