Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:17 Die Boodskap (DB)

Die priesters wat in diens van die Here is, moet tussen die ingang van die tempel en die altaar, daar waar die offers gebring word, gaan staan en huil. Hulle moet ernstig bid: “Here, kry u mense jammer. Moenie toelaat dat ander volke spot met ons wat aan U behoort en vermakerig vir ons vra: ‘Waar is Israel se God?’ nie.”

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:17 in konteks