Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:15 Die Boodskap (DB)

Blaas op trompette in Sion! Roep ’n vasdag uit waar almal sonder kos klaarkom om te wys hulle is regtig jammer oor hulle sonde. Roep die gemeente op vir ’n vergadering.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:15 in konteks