Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 9:17 Die Boodskap (DB)

Hulle goddeloosheid vernietig die land soos ’n veldbrand. Alles word voor die voet deur so ’n brand verteer, nie net die dorings en bossies nie, maar ook die bos. Al wat oorbly, is die rook wat in die lug bly hang.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 9

Kyk Jesaja 9:17 in konteks