Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 9:16 Die Boodskap (DB)

Daarom is die Here nie eens meer opgewonde oor die jongmense nie, en kry Hy ook nie meer die weduwees en die weeskinders jammer nie. Hulle is almal ewe korrup en goddeloos, en die een vertel meer leuens as die ander. Maar die Here se woede het nog nie bedaar nie. Hy is van plan om hulle nog te straf.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 9

Kyk Jesaja 9:16 in konteks