Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 9:18 Die Boodskap (DB)

Die woede van die Here die Almagtige versprei soos ’n veldbrand deur die land. Die volk het sy vuurmaakhout geword, elkeen net oor homself bekommerd.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 9

Kyk Jesaja 9:18 in konteks