Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:3 Die Boodskap (DB)

Ek sal water gee in die plekke waar dit baie droog is. Daar sal waterstrome loop waar die grond uitgedroog is. Ek sal my Gees in jou kinders laat kom. Ek sal krag gee vir jou nageslag.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:3 in konteks