Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:2 Die Boodskap (DB)

Die Here het jou gemaak. Hy het jou nog altyd gehelp vandat Hy jou in die lewe gebring het. Hy sê vir jou: Jy moenie bang wees nie, Jakob. My liewe Jesurun wat Ek gekies het om aan My te behoort, jy hoef nie te vrees nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:2 in konteks