Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:17 Die Boodskap (DB)

Ek gaan die meetstok van reg en die waterpas van geregtigheid gebruik om julle bouwerk te toets. Julle dink julle mure is stewig, maar omdat dit op leuens gebou is, sal dit verkrummel soos wanneer ’n haelstorm deur ’n gebied trek en verwoesting saai. Omdat dit op bedrog rus, sal die vyand kom en soos ’n vloedgolf daaroor spoel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:17 in konteks