Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:16 Die Boodskap (DB)

Die Here wat oor alles regeer, het vir julle ’n boodskap: Ek lê ’n fondament in Sion en sit ’n hoeksteen van graniet daarop neer wat sterk en veilig is om op te bou. Iemand wat op die Here vertrou, hoef nie paniekerig te word en te vlug nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:16 in konteks