Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:30 Die Boodskap (DB)

Maar Ek, die Here, sal die armes en die behoeftiges van my volk soos ’n herder versorg en beskerm. Hulle sal genoeg hê om te eet en ’n veilige plek om in te bly. Dieselfde geld ongelukkig nie vir julle nie. Ek sal julle nageslag van honger laat doodgaan sodat daar niemand oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:30 in konteks