Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:31 Die Boodskap (DB)

Huil en roep om hulp, Filistynse stede. Krimp inmekaar van vrees, julle klomp Filistyne. Daar kom ’n magtige leër uit die noorde aan soos ’n rookwolk wat saam met ’n verterende vuur gaan. Hierdie leër is vasberade en dapper, nie een van hulle sal omdraai nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:31 in konteks