Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:29 Die Boodskap (DB)

Julle klomp Filistyne moet nie te gou bly word omdat die koning wat julle laat swaarkry het, dood is nie. Sy stok waarmee hy julle geslaan het, mag dalk stukkend wees, maar sy seun wat hom opvolg, is nog erger as hy. Uit die slang word ’n giftige adder gebore, nee, nog erger, ’n vlieënde draak.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:29 in konteks