Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:44 Die Boodskap (DB)

Die Here sê ook: “Ek sal soos ’n leeu maak wat uit die digte bosse by die Jordaan spring en die skape aanval wat besig is om te wei. Ek sal die mense van Babel uit hulle land jaag. Daarna sal Ek ’n leier wat Ek verkies, daar aanstel. Sê ’n bietjie vir My, wie kan met My vergelyk word? Wie kan My uitdaag? Watter koning kan dit durf waag om hom nie te steur aan wat Ek wil hê of verwag nie?”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:44 in konteks