Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:43 Die Boodskap (DB)

Die nuus het by die koning van Babel uitgekom dat ’n mag besig was om teen hulle op te trek. Dit het hom lam van vrees gemaak. So erg was dit dat hy verskriklike angs en pyne begin kry het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:43 in konteks